Braaiosourus™

Braai Braaier Braaiste!

Tuis > Braai Winkel

Vlekvrye staal kampbraaie en vuur emmers — gebou om lank te hou, en om lekker te kuier by die vuur.

Vuur emmer

Brandjie 2026

R 1999 Koop Nou!

Jou braai maatjie vir ’n koel aandjie — kompak, lig, en grasperk-vriendelik.

Deursnee ~320 mm
Hoogte ~244 mm
Materiaal Vlekvrye staal
Massa 2.5 kg
Rook Lae rook sisteem
Hitte Lae hitte na staanoppervlak
Meer inligting

Braai

Kamp Vlekvry 2024

R 11990 Koop Nou!

Gemaak van vlekvrye staal. Reg vir hout, steenkool of brikette — ’n kampbraai soos geen ander.

Materiaal Vlekvrye staal
Brandstof Hout, steenkool of brikette
Lugvloei Diep Lug sisteem
Rooster Veerlig lig sisteem
Deksel Toeslaan, met termometer
Ook Geskik vir braai van - Al die gewone plus, Roosterkoek, pizza (*indien steen gebruik word), heel hoender, skaap boud met die been, vark kneukels ...


1026 Rondavel ave., Allens Nek, 1709, Gauteng, South Africa
© 2023 Braaiosourus™