Braaiosourus™

Braai Braaier Braaiste!

Tuis > Braai Winkel > Vuur Emmer (Brandjie 2026)

Braaiosourus

Brandjie 2026

R 1999 Koop Nou!

Die vuur emmer vir kamp en tuin — kompak, vlekvrye staal, en gebou om lank te hou.

Deursnee 320 mm
Hoogte 244 mm
Materiaal Vlekvrye staal
Brandstof Hout of houtskool
Hitte Lae hitte na staanoppervlak
Rook Dubbelwand + lugsisteem
Waarborg 2 jaar (billike gebruik)

Grasperk-vriendelik 😊🌱 — ’n lekker vuurtjie net waar jy dit nodig het.

Vuur emmer klein aansig een
Vuur emmer klein aansig twee
Vuur emmer klein aansig drie
Vuur emmer klein aansig vier

'n Vuur emmer met deursnee 320mm, hoogte 244mm van vlekvrye staal. Kan gebruik word met hout of houtskool. Lae hitte na staan oppervlak, grasperk vriendelik 😊🌱. Dubbel wand met lug sisteem vir lae rook gedurende hout verbranding. 2 jaar waarborg (*indien billik gebruik).


Aanmekaarsit

Uitmekaarhaal



1026 Rondavel ave., Allens Nek, 1709, Gauteng, South Africa
© 2023 Braaiosourus™
Full-sized Image